Verstaan jy Israel? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#50
HTML-код
- Опубликовано: 10 апр 2025
- Hoekom is die verhouding tussen God en Israel en hoe daardie verhouding verbrokkel het vir ons, in ons tyd, so belangrik? Israel is die historiese teater waar die drama van elke menslike siel afspeel. Die verhaal speel so af dat ons onsself kan sien en dat ons die wêreld kan verstaan. Volg die aktuele Romeinereeks: Reg voor God op ons RUclips-kanaal, Woorde uit sy Woning.
If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today.
Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter.
This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News.
The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine.
Rev Gustav Opperman guides you on this journey of sermons from Romans.
We currently have about 27 video's in this series with English Subtitles. Please visit our the main page of our RUclips channel, There you will find the playlist: Romans - Justified.
As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit.
Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief.
Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word.
In hierdie reis deur die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou.
Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons RUclips-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad: U sal daar die snitlys vind onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die tema kry: Romeine: Reg voor God.
Bron: Romeine 10:1-13
Verstaan jy Israel?
Romeinereeks: Reg voor God#50
Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
2020 02 16
Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening!
Skryf asb in op ons RUclips kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
1) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com
6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 102 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons Woorde uit sy Woning RUclips-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons RUclips-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie.
Romeinereeks:
Music used obtained from RUclips Audio Library
With thanks and appreciation:
Sarabande Classical Dramatic Joel Cummins 2:01
RUclips Audio Library License
You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required.
RUclips may credit the artist and link the Audio Library from your video.
You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted).
Dankie ds Gustav.
U bring die Woord altyd so suiwer en verstaanbaar aan ons.
Baie dankie Ds.
Amen
Baie dankie vir die pragtige uiteensetting van die Woord van die HERE. Hy sal u seën.
Awesome boodskap Ds Gustaf.
Baie dankie
Baie dankie ek wardeer 🙏
Dankie, @AnnatjieEloff. Jy bemoedig ons! Gustav en Ina
Ds baie dankie vir jou kragtige boodskap
Baie dankie, @PietVanTonder. Jou terugvoer is vir ons kosbaar. Vriendelike groete, Ina en Gustav
Dankie
Florida
Dankie, Broeder @CassieCastleman. Ons waardeer jou ondersteuning en gereelde dankies!
Elke boodskap is manna uit die hemel.
@NicoMalan, die Here is vir ons goed. Dankie vir jou terugvoer.